top of page


TAMRYN MADALÉ: HOU LIEFDE EERLIK OP DEBUUT-ENKELSNIT, 'Egte Liefde'
Met haar debuut-enkelsnit, “Egte Liefde”, bring Tamryn Madalé ’n eerlike kyk na liefde, nie die perfekte weergawe wat mens in flieks sien nie, maar die moeilike, rou en regte kant daarvan. Die Paarl-gebaseerde kunstenaar het haar lied vrygestel as deel van haar komende EP wat later vanjaar gaan verskyn. Met invloede van alternatiewe pop, introspektiewe lirieke en eerlike storievertelling bring Tamryn ’n sagte, emosionele styl na die Afrikaanse musiektoneel.
KARLA BOSCH
May 282 min read
bottom of page
