top of page


RIKUS VAN DER VLIES: DRA DIE KLEUR VAN VERLANGE
Sommige herinneringe vervaag met tyd. Ander bly stilweg deel van wie ons is. Dit is juis hierdie gedagte wat die hart vorm van Rikus van der Vlies se nuwe enkelsnit, Steeds In My, wat op 12 Junie vrygestel is.
Die liedjie is 'n introspektiewe refleksie oor verlange, nostalgie en die manier waarop sekere mense, plekke en oomblikke steeds by ons bly, selfs wanneer ons probeer aanbeweeg.
KARLA BOSCH
Jun 122 min read


’N PAINTING EN ’N LIED: RIKUS VAN DER VLIES OOR ‘Niks Meer.’
Die storie agter Rikus van der Vlies se nuwe liedjie ‘Niks Meer.’ is effens paradoksaal. Dis ’n geval van alles is niks en niks is alles. Wat begin het by liefde, het gegroei tot ’n klomp gedigte, later ’n skildery en uiteindelik ’n break-up song.
KARLA BOSCH
Jan 302 min read
bottom of page
