top of page


FRANS KAROO DUIK DIE DONKER IN MET NAGSKOF IN DIE KERKHOF
Hoewel die titel donker klink, lê daar veel meer agter die naam. Vir Frans simboliseer "Nagskof" die ongemak van alleen deur moeilike tye beweeg, terwyl "Kerkhof" 'n plek van rus, herinnering en toevlug verteenwoordig. Saam vorm dié twee idees die emosionele kern van die EP.
KARLA BOSCH
4 days ago2 min read
bottom of page
