top of page


MOEILIKHEID HAAL MASKER AF OP DEBUUTALBUM
Vir Moeilikheid, ook bekend as M, het sy debuutalbum begin toe hy homself beter verstaan het. Ná jare waarin hy gevoel het hy moet dele van homself wegsteek, gee H.K.G.K. daardie gedagtes en gevoelens ’n plek om hardop gehoor te word. Die album se 13 snitte beweeg tussen alternatiewe pop en rock, met liefde, verslawing, geloof en hoop as temas. M het ’n groot deel self geskryf, vervaardig en opgeneem.
KARLA BOSCH
Oct 75 min read
bottom of page
