top of page


WRAKINJAN BRING POP-PUNK MET ‘N PERSOONLIKE KANT
Wrakinjan se tweede pop-punk-enkelsnit, “Anderkant”, is nou uit en vertel van ’n ware konneksie wat bly, maak nie saak hoeveel tyd verbygaan of of jy dit wil hê of nie. Sanger en kitaarspeler Arno Venter het die liedjie geskryf, terwyl medekitaarspeler Ruan Graaff dit vervaardig het. Arno noem dat die dinge waarmee hy sukkel, of al gesukkel het, in sy musiek uitkom.
KARLA BOSCH
Oct 162 min read


RUDI KLEINGELD VIND WAARHEID IN DIE GRYS OP "POLARITEIT"
Met sy nuwe enkelsnit, Polariteit, delf Rudi Kleingeld in die kompleksiteit van menswees en die spanning wat dikwels tussen teenoorgestelde emosies, gedagtes en waarhede bestaan. Die lied, wat op 19 Junie vrygestel is, ondersoek temas van identiteit, innerlike konflik en die vreemde manier waarop teenoorgesteldes mekaar terselfdertyd kan afstoot én aantrek. Dit is 'n tema waarmee baie luisteraars waarskynlik sal kan identifiseer.
KARLA BOSCH
Jun 191 min read
bottom of page
