top of page


BUURVROU SE LIEDJIES KRY VOETE TUSSEN STRANDVURE EN VERHOË
Die nuwe groep Buurvrou het nog geen amptelike musiek vrygestel nie, maar hul organiese ontstaan, speelse energie en meerstemmige klank het reeds mense se aandag begin trek. Die akteur en musikant Beer Adriaanse vertel namens die groep van riffs wat soos dwelms in De Waalpark uitgeruil is, ’n soutpotjie as instrument en liedjies wat eers hul voete op die verhoog moet vind.
KARLA BOSCH
Sep 256 min read
bottom of page
