top of page


ZOÉ RUK DIE MASKER AF MET "MY HEDE"
Die nuwe enkelsnit pak uitbranding, sosiale media en die druk van die moderne lewe aan. Met haar nuwe enkelsnit, My Hede, lewer Zoé een van haar eerlikste vrystellings nóg op.
KARLA BOSCH
Jul 82 min read


JAN BLOHM BRING NUWE VERTONINGSREEKS: TOT DAAR WAAR DIE LIG IS
Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis met sy splinternuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is - ’n viering van meer as twee dekades se liedjies, stories en groei.
KARLA BOSCH
May 42 min read


VREDE SE “Sy Weet” - ’N REIS VAN LIEFDE, WAARHEID EN VRYHEID
Die Suid-Afrikaanse krulkop-duo Vrede het hul jongste enkelsnit, “Sy Weet,” vrygestel, ’n lied wat luisteraars op ’n reis neem deur die sagte en eerlike ruimtes van die hart. Met ’n klank wat intiem en introspektief is, skep die duo ’n atmosfeer van laatnag-drome, waar stilte meer sê as woorde en waarheid die enigste rigtingwyser word.
KARLA BOSCH
Oct 15, 20252 min read
bottom of page
