top of page


JAN BLOHM BRING NUWE VERTONINGSREEKS: TOT DAAR WAAR DIE LIG IS
Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis met sy splinternuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is - ’n viering van meer as twee dekades se liedjies, stories en groei.
KARLA BOSCH
May 42 min read
bottom of page
